“Hierdie fondse gaan in ons gemeenskappe aangewend word om veiligheidstelsels op te skerp wat opleiding, kommunikasie, patrollies en instandhouding van infrastruktuur insluit.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "trekkers"
Verkope in landboumasjiene behou opwaartse koers
Die jaarsyfers vir 2020 en 2021 lyk ook uitstekend. Tussen 2019 en 2020 het trekkerverkope met 9% gestyg, terwyl stroperverkope met 29% toegeneem het.
John Deere se smal trekkers glip deur die boorde
Hierdie bekende groen-en-geel handelsmerk bied aan vrugteboere ʼn reeks trekkers wat nie net die mas opkom nie, maar ook waardevolle en omvattende oplossings bied en die aankoopbelegging geheel en al regverdig.
Trekker-, stroperverkope uiters gesond
Vir die jaar tot dusver is trekker- en stroperverkope byna 30% meer as in dieselfde tydperk verlede jaar.
Nuwe Indiese trekkers gereed vir kleiner SA plase
Hierdie Indiese maatskappy bou al sedert 1966 grondbewerkers en sedert 1983 vierwielaangedrewe trekkers.
Fendt se nuwe bandtrekkers trap vlak spore
“Dit beteken meer trekkrag, minder grondverdigting en ʼn optimale gewigsverdeling oor die hele kontakoppervlak.”
Case IH neem voortou met data-slim trekkers
Data van die bewerkte oppervlakte of variërende toedieningshoeveelhede word in reële tyd aangeteken en oorgedra en jy kan selfs kyk hoe lyk jou winsvooruitsigte soos die trekkers deur die lande beweeg.
Optimisme dryf groter trekkerverkope
Daar is egter twee faktore wat tot langer wagtydperke kan lei vir voorraad wat plaaslik voorsien word.
Splinternuwe onderstel tot dak vir McCormick X7.624
ʼn Trekker met ʼn nuwe jas handel sommer sy take met meer moed en ywer af.