Vyf verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord op Trevor Murphy (55) op sy plaas in die Howick-omgewing van KwaZulu-Natal.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Trevor Murphy"
Moord op geliefde Karkloof-boer betreur
Die boer wat Vrydag in die vroeë oggendure op sy plaas in die Howick-omgewing in KwaZulu-Natal vermoor is, is geïdentifiseer.
Nóg ’n boer in KwaZulu-Natal vermoor
“Sy het een van die aanvallers in die huis betrap waar hy besig was om die slagoffer met ʼn skerp voorwerp te steek.”