Toe hy Maandag omstreeks 08:30 terugkeer, het hy gesien hoedat van die skape op die plaas met toue vasgebind was en 11 reeds gevrek het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Trompsburg"
Nood groot ná Trompsburg-brand
Dit sal nog ʼn paar dae duur om die volle omvang van die skade te bepaal, maar intussen moet die diere wat die brand oorleef het, dringend voer kry.
Vrou dood langs N1 gevind; familie gesoek
Volgens die polisie is die vrou wit van gelaat en sowat 1,6 m lank. Sy het ʼn sweetpaktop, ʼn rok waarvan die kleur onbekend is, en tekkies gedra.
Vrystaat-vrou moor glo man oor egbreuk
ʼn 31-jarige vrou van Trompsburg in die Vrystaat is in hegtenis geneem nadat sy glo haar man met ʼn mes vermoor het.
Vervalde goedere uit Trompsburg-winkels verwyder
Bevrore produkte wat al vier jaar gelede verval het, is tydens ʼn klopjag uit verskeie winkels in Trompsburg in die Vrystaat verwyder.
Nog een skuldig aan Trompsburg-plaasmoord
Nkululeko Mvumvu (26) is Dinsdag in die Bloemfonteinse hooggeregshof skuldig bevind aan die moord op Johannes (70) en Cecilia (73) Fourie van Trompsburg.
Drie in hof oor Trompsburg-plaasmoord
Drie mans het Donderdag in die landdroshof verskyn in verband met die moord op Johan en Cecile Fourie.
Drie vas na moord op bejaarde egpaar
Drie mans is in hegtenis geneem in verband met die moord op Johan Fourie (71) en sy vrou Cecile (72).