‘n Aantal gevangenes het hul kuns by die nasionale kunstefees in Grahamstad uitgestal, het die departement van korrektiewe dienste Sondag gesê.
Alles vir die sleutelwoord "tronk"
Foto’s: Digte mis veroorsaak chaos op N4
Digte mis op die N4-snelweg het Vrydagoggend chaos veroorsaak en vermoedelik tot ʼn kettingbotsing gelei waarin ʼn bejaarde vrou dood is en 15 voertuie betrokke was.
Polisie wil verkragtingsaak skik
ʼn Man wat glo in ʼn polisiesel verkrag is nadat hy onregmatig in 2011 in Rustenburg in hegtenis geneem is, het die eerste ronde van sy eis van skadevergoeding teen die minister van polisie gewen.
Video: Rolprent van dansende gevangenes
Die storie van gevangenes van ʼn tronk in die Filippyne wat met hul danspassies reeds meer as 52 miljoen keer op YouTube gesien is, gaan nou in ʼn rolprent vertel word.
Vyf ontsnaptes steeds op vrye voet
Vyf van die sewe gevangenes wat Vrydagaand uit die Harrismith-tronk ontsnap het, is steeds op vrye voet.
Vyf ‘gevaarlike’ ontsnaptes nog op vrye voet
Twee van die sewe gevangenes wat uit die Harrismith-tronk ontsnap het, is weer aangekeer.
Ontploffing by JHB-tronk
Ten minste twee mense is Maandag dood na ‘n ontploffing buite die Johannesburg-Sentraal-gevangenis in die suide van Johannesburg.
Man Dinsdag uit Afganistan-tronk vrygelaat
Phil Young, ʼn Suid-Afrikaner wat die afgelope twee jaar in Afganistan in ʼn tronk sit, is vandag vrygelaat en behoort Donderdag in Kaapstad te land.