Weerkenners voorspel dat die tropiese storm Freddy later vandeesweek tot ʼn tropiese sikloon kan versterk.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "tropiese storm"
Tropiese storm kan ook SA raak
Die tropiese storm Freddy is tans sowat 400 km noordoos van Mauritius en kan verdere skade aan vloedgeteisterde gebiede in Suid-Afrika aanrig.
Tropiese storm eis drie
Sterk winde het tot wydverspreide elektrisiteit- en wateronderbrekings in die Karibiese Eilande gelei en honderde huise is in Barbados beskadig.