“ʼn Ou verwag nie daai tipe emosie nie – dit sal my nog lank bybly.”
Alles vir die sleutelwoord "troue"
Simoné Nortmann en rekenmeester trou
“Dit was een van die heiligste oomblikke wat ek ervaar het. Dit was emosioneel en oorweldigend.”
Robbie Wessels trou in die geheim
“Ek het gewag vir die regte oomblik om die aap uit die mou te laat.”
Jacques Kallis trou terwyl Overbergse brande woed
“Nou moet ons net die die vuur in ons huwelik ook aan die gang hou.”
Bekendes se troues en verlowings in 2018
Maroela Media het gaan kyk wie almal die jaar die jawoord gegee het en wie oor die tou getrap het.
Foto’s: 22 m lange sluier vir aktrise en popster se troue
Ses mense moes help om die sluier te dra terwyl die bruid na die kansel gestap het.
Foto’s: ‘Glam Guru’ haak af
“Die afgelope tyd is daar baie mense na aan ons wat oorlede is. Dit het ons ʼn bietjie laat wakker skrik, en ons laat besef dat ons wil trou.”
Foto’s: Sprokiestroue vir Afrikaanse popsangeres
Sy dogter het sonder sy medewete al jare lank haar ma se trourok bewaar sodat sy gedeeltes daarvan by haar eie trourok kon laat inwerk.
Foto’s: TV-sjef en wynmaker trou
“Getroud met my beste vriendin. Lief vir jou my vrou.”
Kankervegtertjie (3) blommemeisie vir beenmurgskenker
“Ek het na haar toe gestap en op my knieë geval en al wat ek kon doen was glimlag.”
Só lyk die trourokmodes vir dié seisoen
Trou jy of iemand wat jy ken binnekort? Kyk hier hoe jy die jongste trourokgiere ten beste kan benut.
Prins Harry en Meghan trou: Só lyk haar rok
Meghan, voortaan bekend as die hertogin van Sussex, het die juigende skare gaande gehad toe sy uit die motor klim wat haar tot by die kapel geneem het.
Foto’s: Bloubloed-troukoors is hoog in Windsor
Derduisende mense drom in die strate van Windsor saam vir ʼn glimp van die toekomstige koninklike bruidspaar. Die paleis het intussen ook prins Harry en Meghan Markle se nuwe titels en besonderhede oor hul trouringe bekendgemaak.
Foto’s: Voorbereidings vir koninklike troue in volle swang
Intussen het die Kensington-paleis aangekondig dat Meghan aan die arm van haar aanstaande skoonpa, prins Charles, kansel toe sal stap.
Video: Dié troue-toespraak laat almal skaterlag
“My arme man ken ál die woorde en my vyf maande-oue baba moes maar in sy loopraam luister hoe mamma ‘rap’. Ek het elke dag op pad werk toe en terug die liedjie geleer.”
Foto’s: ‘Vuil Wasgoed’-akteur haak binnekort af
Die paartjie het in Mei verlede jaar verloof geraak en staan eersdaags voor die kansel.
Foto’s: Egpaar verloor troufoto’s; herskep groot dag in 12 lande
Die egpaar vertel hulle was aanvanklik “verpletterd” toe hulle al die foto’s van hul groot dag verloor het – iets wat hulle as ʼn “tragedie” bestempel. Toe herskep hulle dié foto’s in 12 ander lande, en sosialemediagebruikers is gaande daaroor!
Foto’s: Trouklokkies lui vir bekende sangerspaar
Die troufoto’s is Dinsdag eksklusief deur die bekende aanlyn tydskrif Troukoors gepubliseer.
Foto’s: Radio Raps en sy donkerkop se groot dag
Die huweliksklokkies het op 25 November vir die komediant en televisiepersoonlikheid Rikus de Beer, beter bekend as Radio Raps, gelui.
Foto’s: Rooikop aktrise gee die jawoord
Die paartjie is die afgelope naweek naby Robertson in die Wes-Kaap getroud nadat hulle in Desember verlede jaar verloof geraak het.