ʼn Dubbel dosis goeie nuus vir die wenners van Maroela Media se troukompetisie!
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "trougids"
Troubegroting, verskaffers gee raad
ʼn Troubegroting bly die grootste kopseer, veral in tye waar die ekonomie jou beursie druk. Maroela Media deel dié week verskaffers se begrotingsraad en wenke oor selfdoen-troues.
Covid-19: Moet ek my troue herskeduleer?
Moet die troue eerder uitgestel word en wanneer moet julle die besluit neem? Maroela Media het by ʼn paar diensverskaffers in die troubedryf aangeklop vir raad.
Covid-19: Raad vir troues wat afgestel is
Bruidspare wêreldwyd moes hul troudatums kanselleer weens die uitbreking van die koronavirus (Covid-19).
Covid-19: Só word troues geraak
Trou is nie perdekoop nie. Hoe gemaak wanneer die president ʼn nasionale noodtoestand aankondig?
Trou jy binnekort? Klop hier aan vir hulp
Maroela Media gee later vanjaar in samewerking met verskeie diensverskaffers ʼn troue ter waarde van R170 000 weg. Hier is ʼn lys met die verskaffers, asook ‘n gratis kontrolelys wat jy kan aflaai om met jou troubeplanning te help.
Trou só in Afrikaans
In dié week se trougids deel Maroela Media idees en bewoording vir uitnodigings, geskenkwenke en trouwense wat jou Afrikaanse troue sal opkikker.
Is troutradisies nog relevant?
Talle tradisies het intussen plek gemaak het vir byderwetse gebruike by huwelikseremonies. Maar dié enkele tradisies bly steeds staan.
Oor die rand en sent van troubeplanning
Die eerste stap van troubeplanning is om ʼn deeglike begroting op te stel. Weet wat julle finansiële vermoë is en beplan daarvolgens.
Help! Ek trou, waar begin ek?
Hier is ʼn paar praktiese wenke wat jou sal help om uit die staanspoor in beheer van die troubeplanning te wees.