Die twee vroue wat die afgelope week opslae gemaak het ná rassistiese uitlatings, het Donderdag bymekaar gekom om te versoen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Tshidi Thamana"
Jessica Leandra dos Santos wil vrede maak
Die model Jessica Leandra dos Santos het op Mmusi Maimane, die DA se nasionale woordvoerder, se openbare brief gereageer en gesê sy bereid om vrede te maak.