Die 33-jarige man wat omkoopgeld van Oscar Pistorius probeer eis het vir sy “vryheid”, is Maandag in die gespesialiseerde kommersiële misdaadhof in Pretoria gevonnis.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Tshifhiwa Radzhadzhi"
‘Pistorius-swendelaar speel kat en muis’
Tshifhiwa Radzhadzhi, die man wat glo probeer het om R250 000 se omkoopgeld van Oscar Pistorius te eis vir sy “vryheid”, het Maandag weer in die gespesialiseerde kommersiële misdaadhof in Pretoria verskyn.
‘Pistorius-swendelaar’ bly vir eers agter tralies
Die 33-jarige man wat glo probeer het om R250 000 omkoopgeld van Oscar Pistorius te eis vir sy “vryheid”, het Donderdag weer vlugtig in die gespesialiseerde kommersiële misdaadhof in Pretoria verskyn.
‘Pistorius-swendelaar’ weer in hof
Die 33-jarige man wat glo R250 000 omkoopgeld van Oscar Pistorius probeer eis het in ruil vir sy “vryheid”, sal na verwagting Donderdag weer in die gespesialiseerde kommersiële misdaadhof in Pretoria verskyn.
‘Pistorius-swendelaar’ in hof
Die 33-jarige man wat glo probeer het om R250 000 omkoopgeld van Oscar Pistorius te eis vir sy “vryheid”, het Dinsdag sy eerste verskyning in die gespesialiseerde kommersiële misdaadhof in Pretoria gemaak.
Oscar Pistorius se ‘vryheidbedrieër’ in hof
Die 33-jarige man wat hom as ʼn beampte van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) voorgedoen het en R250 000 omkoopgeld van Oscar Pistorius geëis het om sy moordsaak “te vernietig” en vryheid te waarborg, verskyn Dinsdag in die gespesialiseerde kommersiële misdaadhof in Pretoria.
Oscar Pistorius-familie loof Valke wat ‘vryheidbedrieër’ vastrek
Oscar Pistorius se familie het die Valke bedank nadat ʼn man Vrydag in hegtenis geneem is wat homself as ʼn beampte van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) voorgedoen het en R250 000 omkoopgeld van Pistorius geëis het om sy moordsaak “te vernietig” en vryheid te waarborg.
Man vas oor Oscar Pistorius se ‘vryheid’
ʼn Man is Vrydag in hegtenis geneem nadat hy glo omkoopgeld van Oscar Pistorius probeer bekom het.