’n Sesjarige kind het in ʼn kritieke toestand verkeer en moes per helikopter na die Steve Biko- akademiese hospitaal gehaas word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Tshwane-nooddienste"
Vyf brand dood terwyl vrou, kleuter ontsnap
’n Sesjarige seun was een van die slagoffers toe ʼn huis in Pretoria gebrand het.
Man gered uit gebou se kelder
Die man het op ʼn trap gegly en ongeveer drie meter ver geval.
Meer as 120 leerders by Pta-skool siek
Monsters van die kos wat aan die leerders verskaf is, sal nou ontleed word.
Paramedici tydens kamma-noodoproep beroof
ʼn Span van die Tshwane-nooddienste is vanoggend by ʼn huis in Soshanguve van hul persoonlike besittings beroof nadat hulle met ʼn kamma-noodoproep daarheen gelok is.
Pta-huise ontruim weens reuse-oorstroming
Die Tshwane-nooddienste moes Woensdagoggend bontstaan om huise in die noorde van Pretoria te ontruim weens ʼn reuse-oorstroming in dié gebied.
Pta-gebou ontruim
ʼn Gebou in Pretoria se middestad moes Woensdagmiddag ontruim word.
Motor tref Pta-brandweerman ná kragboks ontplof
ʼn Brandweerman van die Tshwane-nooddienste is Dinsdagmiddag ernstig beseer toe ʼn motor hom in Pretoria se Moot-omgewing getref het nadat ʼn elektrisiteitboks langs die pad ontplof het.