Byna ʼn week later loop daar steeds nie eens ʼn druppel water uit sommige inwoners se krane nie.
Alles vir die sleutelwoord "Tshwane"
Tshwane doen ‘alles moontlik’ om krag te herstel
“Om die herstelwerk te doen is ʼn massiewe taak, maar hoe meer bystand ons kry, hoe makliker is dit om die kragtoevoer te herstel.”
Dié span moet Tshwane regruk
Brink sê die veelpartykoalisie het in “ʼn kwessie van dae” daarin geslaag om tien burgemeesterskomiteelede aan te wys wat Tshwane gaan regruk ná ʼn onstuimige paar weke.
Pretoria het ʼn nuwe burgemeester
‘n Nuwe uitvoerende burgemeester is Dinsdagmiddag in Pretoria aangewys.
Nuwe burgemeester ‘kan nie Tshwane-begroting red’
Die Tshwane-stadsraad het uitstel gekry om hul aanpassingsbegroting voor te lê, maar ʼn raadslid meen dit help niks as daar nie genoeg geld is vir dienslewering nie.
Mosie van wantroue teen Tshwane-speaker oorweeg
Tshwane is reeds langer as ʼn maand sonder ʼn burgemeester en indien dié mosie slaag, sal ʼn nuwe speaker ook eers aangestel moet word voordat ʼn burgemeester verkies kan word.
Dele van Pta-Oos donker ná brand
Die Tshwane-metro sê weens die las wat dié kragonderbreking op die netwerk veroorsaak, moet nog gebiede se krag afgeskakel word.
Tshwane-burgemeester se sertifikaat glo vervals
Die Pretoriase hooggeregshof sê nou daar is nóóit ’n sertifikaat uitgereik wat verklaar dat die nuut aangestelde burgemeester van Tshwane gerehabiliteer is nie.
Mosie van wantroue kom teen nuwe Pta-burgemeester
Die veelpartykoalisie sê hy is teleurgesteld dat dr. Murunwa Makwarela van Cope aangewys is en beplan stappe teen hom en diegene wat hom ondersteun het.
Elektrisiën as gyselaar gehou oor kragonderbreking
Die Tshwane-metro maan dat nog sulke gevalle woongebiede langer as nodig in die duister sal laat.
Min tot geen water vir Tshwane ná vandalisme
ʼn Groot deel van die Tshwane-metro sit dié naweek sonder water nadat vandalisme en beplande herstelwerk die watertoevoer afgesny het.
Dokters ook deur TMPD-skelms geteiken
Korrupte metropolisiebeamptes verhoed soms dat dokters betyds op noodgevalle kan reageer en stel op dié manier mense se lewe in gevaar.
‘Koalisie het Williams uitgestoot’
Die DA se koalisievennote in Tshwane is verheug oor Randall Williams se “nié so ʼn skielike bedanking”.
‘Dis óf ek óf stabiliteit’ – Williams
Randall Williams sê een van sy kerndoelwitte as burgemeester was nog altyd om die stabiliteit van die veelparty-koalisie in Tshwane te verseker.
Tshwane om middernag sonder burgemeester
“Ek bedank vandag omdat ek glo dit is in die beste belang vir die voortgesette stabiliteit van die koalisie in die stad.”
Water skaarser as krag in Pta
Waterlekkasies, beurtkrag en leë reservoirs kry skynbaar die skuld dat sommige dele van Tshwane nou al tien dae lank sonder water is.
Só lyk Tshwane se watersituasie
Die vraag na water oortref steeds die aanbod in Tshwane.
Tshwane verskerp waterbeperkings
Inwoners in sommige dele van die metro ondervind reeds watertekorte en die stad het ʼn beroep op mense gedoen om hul waterverbruik aansienlik te verminder om nóg onderbreking te verhoed.
Tshwane spog met talle nuwe voertuie in vloot
Dit sal die stad R220 miljoen minder uitwerk om self die voertuie aan te koop as te huur.
Williams ‘nie oortree’ met Tshwane-kragvoorstel
“Die ondersoek het wel bevind dat Williams verantwoording moet doen oor opdragte wat hy aan munisipale amptenare gegee het wat moontlik buite die bestek van sy gesag is.”