“Die reuk het naderhand in die lug gehang en aan alles geklou. Ons het begin naar word daarvan.”
Alles vir die sleutelwoord "Tshwane"
Stad Tshwane maak waterpyplekkasies reg
Die huidige begroting maak voorsiening daarvoor dat die Stad Tshwane ’n geraamde 18 420 meter se pypleiding in die Jakarandastad kan vervang.
Dié inwoners moet veral water spaar
Volgens die Tshwane-metro maak fase 4-beurtkrag dit boonop moeilik om water uit die reservoirs te pomp en kan die beskikbaarheid van water dus verder afneem.
Tshwane se buswiele draai weer
Meer as 70 busse se tenks is in dié stadium reeds volgemaak ná ’n skielike brandstoftekort.
Geen Tshwane-busse, want brandstof is op
“Die verskaffer sal sy bes doen om teen vanaand die metro se brandstoftekort aan te vul.”
Eskom wil Tshwane steeds in donker dompel
Die kragvoorsiener sê hy oorweeg dit steeds om die metro se krag af te sny om betaling van die uitstaande bedrag wat Tshwane vir krag skuld, te verseker.
Eskom wil Tshwane se krag sny
Hoewel Tshwane nie sy agterstallige skuld ontken nie, voer hy aan dat daar ʼn redelike verweer is vir die ophoping van die jongste bedrag.
DA staan vierkant agter Williams
Williams moes vandeesweek behoorlik vure doodslaan oor sy planne met twee ongebruikte kragstasies.
Gemeenskap stuit ‘krag-boewe’ in hul spore
Drie boosdoeners het les opgesê nadat hulle glo probeer het om ʼn mini-substasie in die Zithobeni-township, duskant Bronkhorstspruit in Gauteng, weg te dra.
Tshwane bekommerd oor ‘beurtkrag-wipwarit’
Talle sektore in die metro het reeds miljoene rande verloor vir elke uur wat beurtkrag ingestel word.
Tshwane weer op oorlogspad oor skuld
Die metro wil 311 eiendomme se dienste opskort in ’n poging om R408 miljoen se skuld in te vorder.
Kyk: EFF ontwrig Tshwane-begrotingsrede
Weens die ontwrigtings kon die metro se begroting vir die komende boekjaar nie ter tafel gelê word nie.
Tshwane-werkers wat aanhou staak dalk hul werk kwyt
Dit Stad Tshwane het begin om kennisgewings uit te reik om werknemers wat die afgelope week by die onwettige staking betrokke was se werkskontrakte te…
Tshwane oorweeg regstappe teen vakbond vir staking
“Die stad kan nie langer vir ʼn losprys gehou word nie.”
AfriForum staan metropolisie by tydens onrus in Pretoria
“Te danke aan vinnige optrede en samewerking tussen die verskillende rolspelers is die situasie gou ontlont.”
Onwettige staking ontwrig dienste in Tshwane
“Die stakende werkers hinder en intimideer wetsgehoorsame werknemers se pogings om hul pligte uit te voer.”
Tshwane bekommerd oor skerp styging in Covid-19-gevalle
Die stad waarsku dat inwoners hulle binnekort in die vierde Covid-19-vlaag kan bevind indien die nodige maatreëls nie gevolg word nie.Die Stad Tshwane sê ʼn kommerwekkende styging in Covid-19-infeksies oor die afgelope sewe dae is onder die stad se inwoners aangeteken.
Weer glo oorsaak van kragonderbrekings in Tshwane
Talle gebiede in Johannesburg was ook vir groot gedeeltes van Maandag reeds sonder krag.
Al meer grondgrype in Tshwane
Die organisasie sê die grondbesettings veroorsaak dat die eiendomswaarde in die gebied afneem, misdaad toeneem en sakegeleenthede verminder.
Watertenkwaens in Tshwane ontplooi ná ontploffing by pompstasie
Die Palmiet-aanjaagpompstasie werk in hierdie stadium net teen 55% van sy gewone daaglikse kapasiteit, nadat drie motors wat gebruik word om die pompe aan te dryf, die naweek ontplof het.