Die DA-raadslid Tshepo Kgobane gaan nou by Herman Mashaba se party, ActionSA, aansluit.
Alles vir die sleutelwoord "Tshwane"
Metrorail bied beperkte treindiens in Tshwane
“Weens veiligheidsredes en die ernstige gevolge van diefstal en vandalisme, sal treine nie by alle stasies kan stilhou nie.”
DA-raadslid as burgemeester van Tshwane verkies
Die aanstelling volg ná maande van onrus en onsekerheid in die hoofstad.
Personeel in Tshwane-hospitale met Covid-19 gediagnoseer
Albei hospitale se fasiliteite is ontsmet en personeel is in isolasie geplaas.
DA wen hofstryd oor Tshwane
Tshwane sal hopelik dán ʼn nuwe burgemeester hê.
Gauteng gekap oor Konstitusionele Hof-aansoek oor Tshwane
“Daar is geen sprake daarvan dat die ANC demokrasie eerbiedig nie.”
Tshwane-metro-diefstal: Derde verdagte vas; nog een in hof
Die Valke het ʼn derde verdagte in hegtenis geneem in verband met bedrog, geldwassery en korrupsie van R53 miljoen.
Miljoene van Tshwane-metro gesteel: Nog een vas
ʼn Tweede verdagte is in hegtenis geneem vir sy beweerde betrokkenheid by bedrog, geldwassery en korrupsie van R53 miljoen.
ANC se Tshwane-magspel moet gefnuik word
Die DA en ons koalisievennote het gewis foute gemaak in ons pogings om ’n sukkelstad in ’n wenstad te omskep, skryf DA-LP Cilliers Brink.
Zille oor Tshwane: ‘Ons het belangrike lesse om te leer’
Dít was ons Achilleshiel, skryf Helen Zille, federale voorsitter van die DA.
Wonderboom-lughawe kry nuwe baadjie
“Dis asof die ligte weer aangeskakel is. Daar is weer kommunikasie en ʼn konstante beweging van voertuie wat herstelwerk kom doen.”
Maile hou vol besluit was reg, al keer hy dit om
Lebogang Maile hou vol hy het niks verkeerd gedoen nie rakende die skorsing van die voormalige speaker van die Johannesburgse metroraad asook die speaker van die Tshwane-metroraad.
Tshwane speaker tydelik geskors
Die DA oorweeg nou regsaksie teen die Gautengse departement van samewerkende regering.
Burgemeester, speaker van Tshwane terug in poste
Die DA het ná die raadsvergadering in ʼn dringende hofaansoek gevra dat die besluite ter syde gestel word.
Premier wil ‘ingryp’ in Johannesburg, Tshwane
Die Gautengse premier het die Stad van Johannesburg net meer as ʼn week gegee om ʼn nuwe burgemeester aan te stel.
Komiteelid bedank ná klankopname-skandaal
“In die lig van onlangse gebeure, en ondanks die vele suksesse, het dit duidelik geword dat pogings om my te vernietig die fokus wegneem van die doel van my rol in die amp.”
Nóg ʼn omstrede Tshwane-grondtransaksie
Die Tshwane-metro het ʼn kaal stuk landbougrond vir R48 miljoen gekoop, nadat die metro se eie interne waardeerder bevind het dat dit slegs sowat R10 miljoen werd is.
Plaaseienaar soek R30 miljoen maar Tshwane gee R90 miljoen
Die eienaar het sy plaas teen R30 miljoen aangebied, maar die Tshwane-metro het verkies om R90 miljoen daarvoor te betaal; mits ’n middelman met die regte politieke verbintenisse deel van die transaksie kon wees.
Oudraadslede skuld glo miljoene aan Tshwane‑metro
Verskeie oud‑ANC‑raadslede en senior werknemers van die Tshwane‑metro betaal na bewering al vir jare nie huurgeld vir die munisipale huise wat hulle bewoon nie.
Kragtariefverhogings vir Tshwane nie nou ingestel
Die voorgestelde tariefverhoging sal dus nie op 1 Julie in werking tree soos beoog nie, maar eers later, nadat ’n billike proses gevolg word.