Maxim Sokolov, minister van vervoer, het Maandagoggend in ʼn televisie-onderhoud gesê terrorisme is nie die hoofteorie nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Tu-154-vliegtuigongeluk"
Wrakstukke van vermiste Russiese vliegtuig gevind
Rusland se ministerie van verdediging het gesê reddingsbeamptes het wrakstukke gevind van die Tu-154-vliegtuig wat Sondagoggend met 91 persone aan boord verdwyn het.
Russiese vliegtuig verdwyn met bekende orkes aan boord
ʼn Russiese militêre Tu-154-vliegtuig, met 91 persone aan boord, insluitend ʼn bekroonde militêre orkes, het Sondag oor die Swartsee verdwyn.