ʼn Ooggetuie sê daar was niks ongewoon aan die tuimeltrein nie tot sy die waentjie sien val het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "tuimeltrein"
R89 miljoen boete ná gru-tuimeltreinongeluk
Altesaam 16 mense is beseer waarvan twee meisies, Leah Washington (18) en Vicky Balch (20), elk ʼn been verloor het nadat die tuimeltrein in ʼn stilstaande wipwa, met minstens 14 sitplekke, teen 140 km/h op die baan gebots het. Die operateur het boonop ook nie die tuimeltrein gestop nie ondanks sterk rukwinde die betrokke dag.
Video: Ouma se eerste rit op ‘n tuimeltrein
Ria van den Brand (78) van Nederland het onlangs vir die eerste keer op ‘n tuimeltrein gery. Kyk gerus na dié video om ‘n glimlag op jou eie gesig te verseker!
Video: Seun val amper ook uit tuimeltrein
‘n Sewejarige seun het Maandag byna op ‘n tuimeltrein in die moeilikheid beland ná ‘n vrou Vrydag by ‘n soortgelyke vermaaklikheidspark dood is toe sy uit ‘n tuimeltrein geval het.
Video: Vrou dood na sy uit tuimeltrein val
Rosy Esparza (52) van Dallas, Texas, is dood nadat sy Vrydag uit ʼn tuimeltrein by Six Flags Over Texas geval het.