Die man se liggaam is met verskeie skietwonde in die pas aangetref.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Tulbagh"
Tulbagh-moord: Tienermeisie op borgtog vrygelaat
Die hof het bevind dat die woonadres in Wolsely wat die meisie opgegee het, nie vir die hof aanvaarbaar is nie.
Tulbagh-moord: Tienermeisie doen aansoek om borgtog
’n Klag van roof met verswarende omstandighede sal by die klag van moord gevoeg word.
Tulbagh: Minderjarige ook van dokter se moord beskuldig
Al vier verdagtes is van Tulbagh.
Tulbagh-moord: Verdagtes dán in die hof
Roelof Botha se liggaam is Maandag gevind.
Vier vas vir dokter se moord
Dít nadat die polisie vroeër ’n persoon van belang ondervra het.
Dokter van Tulbagh vermoor
Die polisie het reeds ’n persoon van belang ondervra.
Foto’s: Bloemiste bekoor inwoners, bejaardes met blommeprag
“Mag ons eerder die mooi in als raaksien in plaas van paniek. Daarom het ons positiewe stories soos dié nodig.”
Tulbagh- moordverdagte was uit op parool
Die 8-jarige Reagan Gertse is vermoedelik verkrag voordat hy om die lewe gebring is.
Kind se liggaam in Tulbagh gevind
Dit is die derde kind in drie weke wat in die Wes-Kaap verdwyn en dood gevind is.
Brand breek uit by skool in Tulbagh
Die brand het drie klaskamers verwoes.
Bolandse aardbewing lei tot SA se grootste restourasiesukses
Dié erfenisjuweel is afgestof en blinkgepoets danksy die grootste restourasiepoging in ons land se geskiedenis, ná die aardbewing van 6,3 op die Richterskaal wat dié dorp in die Noord-Boland in September 1969 in puin gelê het.
My herinneringe aan die Tulbagh-aardbewing
Ja, ’n mens kon daai naskokke hoor aankom. Dit was ’n gedreun amper soos ’n groot vragmotor. Teen die tyd wat die skudding onder ons verbygaan, was ons al lankal buite. Dit het die onnie dan taamlik moeite gekos om ons weer binne te kry. Om te wat?
Twee vas ná Tulbagh-plaasmoord
“Die vermoedelike moordwapen is gevind en daar is ook beslag gelê op die vuurwapen en ander huishoudelike items wat tydens die voorval gesteel is.”
Boer sterf in tweede plaasaanval op een dag in Wes-Kaap
Martin Louw, ʼn bekende boer en plaasbestuurder van Tulbagh in die Wes-Kaap, is Woensdagaand op ʼn plaas vermoor in ʼn tweede plaasaanval wat dié provinsie op een dag getref het.
‘Afrikaans hou Tulbagh-leerders in asbesskool’
Die departement van onderwys het egter gesê die bewerings is onakkuraat.
[Foto’s] Brand beskadig Tulbagh-geboue
Twee historiese geboue in Tulbagh in die Wes-Kaap is deur ʼn brand beskadig.
Man sterf in Tulbagh-ontploffing
ʼn Man is Dinsdag in ʼn ontploffing by ʼn fabriek in Tulbagh in die Wes-Kaap oorlede.
Tulbagh-plaasaanval: Een sterf, twee aangekeer
Vinnige optrede deur ʼn boer, die polisie en ander boere in die Tulbagh-omgewing van die Wes-Kaap het daartoe gelei dat ʼn vermeende plaasaanvaller doodgeskiet, en twee medepligtiges aangekeer is.