Die vyf munisipale tussenverkiesings wat vandeesweek plaasgevind het, het fassinerende uitslae gebaar in die aanloop tot volgende jaar se algemene verkiesing.
Alles vir die sleutelwoord "tussenverkiesings"
Tussenverkiesings onbepaald uitgestel
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het alle tussenverkiesings onbepaald uitgestel hangende die uitslag van sy appèlaansoek by die konstitusionele hof oor adresse op die kiesersrol.