Dit begin mos al hoe meer lyk asof die onlangse tweedaagse beraad oor die toekoms van Suid-Afrikaanse rugby tydmors was.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "tweedaagse beraad"
Bokke lê in die vierde loopgraaf
Die 54 afgevaardigdes wat die noodsaaklike tweedaagse beraad oor die pad vorentoe vir Suid- Afrikaanse rugby in Kaapstad bywoon, was Woensdag tot in hul skoene geskok oor die syfers wat die Bok-afrigter, Allister Coetzee, genoem het oor die vertonings van die Springbokspan sedert 1996.