Eugene se woorde bly my vandag steeds by: “Onthou asseblief wat hier gebeur het. Moet nooit vergeet nie.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Tweede wêreldoorlog"
Duitse oorlogweeskind kyk terug op ryk lewe
“Dit wat met my as ʼn tweejarige gebeur het, is nie iets wat ek agter my wil sit nie. Jou verlede vorm wie jy is, maar maak nie wie jy word nie.”
Name van duisende Nazi-kampgevangenes bekend
Sowat 90% van die Auschwitz-konsentrasiekamp se lêers is deur kampwagte vernietig voordat hulle gevlug het.
Auschwitz-Birkenau – ná 75 jaar skok die werklikheid nog
Ek maak my oë toe. Die verskrikking is net te veel om te aanskou, die mure net te werklik oor wat hier gebeur het.
Dapper en sapper: Die wel en weë van SA se militêre ingenieurs
Op die smal, skilderagtige kronkelpaadjie wat jou van Hartbeespoort na Magaliesburg neem, sowat 40 km buite Pretoria, lê ʼn stukkie van Suid-Afrika se militêre geskiedenis tussen die bosse versteek.
Luister: ‘En só begin die drama van Robey Leibbrandt’
Albert Blake praat in ’n onderhoud in Maroela Media se ateljee oor verhaal van die omstrede historiese figuur Robey Leibbrandt in sy sewende boek, Robey Leibbrandt: ʼn Lewe van fanatisme.
Loop lig vir leiers wat blindelings voortstorm
Hierin is ’n belangrike les vir moderne leiers opgesluit. Te veel leiers sien die internasionale politiek as ’n nulsom-spel – enigiets wat ék wen, gaan noodwendig ten koste van ’n ander, en andersom.
Vrede van Versailles: Afrikaners veg teen Duitsers se vernedering
Dit is vandag – Vrydag 28 Junie 2019 – presies ’n eeu gelede dat die Vrede van Versailles, wat ’n finale einde aan die Eerste Wêreldoorlog gemaak het, geteken is. Dit was ’n verdrag wat die seëvierende Geallieerdes aan die Duitsers gedikteer en wat laasgenoemdes tot in die grond verneder het.
97-jarige spring weer valskerm vir D-dag
“Dit was perfek! ʼn Perfekte sprong,” het Rice gesê. “Ek voel wonderlik. Ek sal dit graag weer wil doen.”
D-Dag: Die grootste amfibiese operasie ooit
Dit is vandag, 6 Junie, presies 75 jaar gelede dat 24 000 Geallieerde soldate op vier Normandiese strande aan wal gestorm het. Dit was die grootste amfibiese operasie ooit, die gevolg van ’n skitterende krygsplan wat die Duitsers volkome onkant gevang het, en wat ook die begin van die einde van Adolf Hitler se “Duisendjarige Ryk” sou word.