In die regsgeding word beweer dat die miljardêr Twitter-aandele doelbewus afgejaag het sodat hy nie met sy bod om die platform te koop hoef voort te gaan nie, of vir ʼn laer prys kon beding.
Alles vir die sleutelwoord "Twitter"
Geen Twitter-transaksie sonder duidelikheid oor ‘botte’
Elon Musk voer aan botte, ’n sagtewaretoepassing wat outomatiese take oor die internet uitvoer, teister Twitter.
Musk se Twitter-transaksie tydelik uitgestel
Toe die ooreenkoms aan die einde van April aangekondig is, het Elon Musk gesê hy wil Twitter “beter as ooit” maak deur “die vals rekeninge uit te roei en alle gebruikers te verifieer”.
Twitter-syfers ry wipplank dae ná Musk-nuus
Twitter het een van sy laaste verdiensteverslae bekend gemaak. Dié verslae sal nie meer nodig wees ná Elon Musk die platform gekoop het nie.
Elon Musk se Twitter-deur nou wawyd oop
Dié nuus volg sowat twee weke nadat die miljardêr ʼn bod gemaak het om Twitter oor te koop sodat hy alleen in besit van dié sosialemediaplatform kan wees.
Musk sê ‘nee’ vir plek op Twitter-raad
Elon Musk, die rykste man in die wêreld, het besluit om nie by Twitter se raad aan te sluit nie. Dit nadat hy meer as ʼn 9% aandeel in die sosialemediareus gekoop het.
Jou Twitter-blapse binnekort dalk gewysig
Dié nuus volg nadat Twitter se nuutste direksielid, miljardêr Elon Musk, ʼn aanlyn peiling onder sy volgelinge oor die behoefte aan ʼn wysigingsknoppie gedoen het.
Nigerië skort Twitter ‘onbepaald’ op
Die besluit kom twee dae nadat Twitter ʼn opmerking deur Nigerië se pres. Muhammadu Buhari uitgevee het omdat dit die sosialemediareus se gebruiksbepalings oortree het.
Kritiek oor Twitter-besluit om Trump af te skop
Die Duitse kanselier Angela Merkel sê vryheid van uitdrukking kan nie deur die hoofde van sosialemediaplatforms bepaal word nie.
Trump permanent op Twitter verban
Trump het in sy laaste twiet aangekondig dat hy nie die verkose president Joe Biden se presidensiële inhuldiging gaan bywoon nie.
Fopnuus of feite: Is die ‘rassistiese’ Tracy Zille werklik ʼn wit vrou?
Dit is wie eintlik agter die Twitter-profiel van @TraceyZille sit.
Wenkbroue lig oor doodskis op Takealot
Die doodskis, gemaak van egte hout, word boonop teen ʼn afslag verkoop.
VF Plus MRK toe weens twiet oor wit mense
Die Twitter-gebruiker het ʼn opmerking gemaak wat die party glo geweld teenoor wit mense aanhits.
Covid-19 het geen invloed op SA’ners se geluk – verslag
Die afsonderingsregulasies en ekonomiese gevolge van Covid-19 maak Suid-Afrikaners egter moedeloos.
Twitter stuit samesweringsteorieë oor 5G
Die besluit kom na oproepe op sosiale media wat gelei het tot aanvalle op 5G-torings.
Koerant gee nuusredakteur trekpas ná uitlatings
Daniel Friedman was nie net die nuusredakteur nie, maar is ook ʼn komediant.
Zille groet Twitter
Zille se uitgesprokenheid op Twitter het haar al telkemale in die sop laat beland.
Nuusredakteur geskors ná uitlatings
Friedman, oftewel Deep Fried Man, is vantevore ook gekap nadat hy die spot gedryf het met moord op wit mense.
Mboweni sê Twitter is ‘platform vir belediging’
Enkele ure voordat hy die mediumtermyn-begrotingsraamwerk sal aankondig, het Tito Mboweni, minister van finansies, Twitter so te sê vaarwel geroep.
Pres. Trump se ‘gedigte’ gebundel
Pres. Donald Trump van die VSA se wyshede is in die vorm van gedigte in ’n boek saamgevat: The Beautiful Poetry of Donald Trump.