Quintin, die robot wat dokters by die Tygerberg-hospitaal se intensiewesorgeenheid (ISE) bystaan, help nou ook om bekommerde gesinslede in aanraking te bring met ISE-pasiёnte wat geïsoleer moet word – en stel hulle in sommige gevalle in staat om vir oulaas afskeid te neem.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Tygerberg"
Covid-19: Tygerberg-hospitaal digitaliseer intensiewesorgeenheid
Die digitalisering van die hospitaal se intensiewesorgeenheid (ISE) stel personeel in staat om pasiënte se lewensfunksie van ʼn afstand te monitor.
‘Robot’ help spesialiste met saalrondtes in hospitaal
Dié robot, genaamd Quintin, lyk soos ʼn tabletrekenaar en beweeg op twee wiele rond.
Verpleegkunde-student buite hospitaal ontvoer, verkrag
Die student is by die voetgangerbrug buite die hospitaal ontvoer en in die bosse in Bishop Lavis verkrag.
Man by Tygerberg-hospitaal doodgeskiet
ʼn Man van Elsiesrivier is in die parkeerarea doodgeskiet.
‘Groot skok’ ná onderwyser skielik sterf
“Net verlede week het sy gepraat van haar nalatenskap [en oor] wat sy wil nalaat by die hoërskool. So beskeie was sy dat sy nie geweet het hoe groot haar nalatenskap reeds is nie. Hoe sal ons die Mariëtte met die klein hartjie van suiwer goud kan vergeet?”
SA span doen tweede suksesvolle penisoorplanting
Die ontvanger was ʼn 40-jarige man wat sy penis 17 jaar gelede verloor het.