Die land het ‘n sug van verligting geslaak toe twee tieniermeisies van Kaapstad wat vermis geraak het, veilig by die huis aangekom het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "tygervallei"
Kaapstad-meisies word vermis
Kerryn-Leigh Turner en Kyle Strydom, albei 16 jaar oud, word sedert Sondagoggend van hul ouerhuise in Brackenfell in die Wes-Kaap vermis.