Die geld sal egter waarskynlik nie vir die betaling van salarisse gebruik kan word nie, selfs al het die wapenvervaardiger twee jaar laas sy werkers ten volle betaal.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Uasa"
Denel nou ook by OB verkla oor salarisse
Moyo sê verskeie van die vakbond se lede gebruik deesdae antidepressante weens die druk wat die wanbetaling van salarisse veroorsaak, terwyl ander dringend sielkundige hulp moes kry om te keer dat hulle selfmoord pleeg weens die verknorsing waarin hulle gedompel is.
Kommer oor veiligheid in myne
Die vakbond Uasa het sy kommer uitgespreek oor die veiligheid in myne nadat drie werkers in ʼn skag van Impala Platinum (Implats) by Rustenburg dood is.
Uasa bereik loonooreenkoms in plastiekbedryf
“Uasa is trots daarop om deel te kon wees van dié produktiewe loononderhandelings.”
Vakbond eis antwoorde oor Denel-werkers se toekoms
“Gaan die departement aan Denel dieselfde of soortgelyke finansiële en reddingshulp gee wat hy aan ander SBO’s – soos die Suid-Afrikaanse Lugdiens – gegee het?”