Dave en Celia Barlow se troue in die Sederberge, enkele dae voor hul dood, was “besonder spesiaal,” vertel ʼn familielid.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Uganda"
Uganda-aanval: SA vrou was op wittebrood
“Dit was ʼn lafhartige daad van die terroriste wat onskuldige mense aangeval het en ʼn tragiese gebeurtenis vir die pasgetroude paartjie wat Uganda op hul wittebrood besoek het.”
SA’ner sterf in ‘terreuraanval’ in Uganda
Drie mense, twee toeriste en ʼn gids, is Dinsdagaand in ʼn nasionale park om die lewe gebring voordat hul wildbesigtigingsvoertuig aan die brand gesteek is.
20 vas ná aanval op Ugandese skool
Onder die 20 verdagtes wat in hegtenis geneem is, was die hoofonderwyser en direkteur van die Lhubiriha Secondary School in Mpondwe, Uganda.
Slagting in Uganda: 37 kinders, volwassenes sterf
Die jongste massaslagting is een van die land se grusaamste aanvalle in meer as ʼn dekade.
Talle sterf in Oujaarsaand-stormloop in Uganda
“Oorhaastige optrede en nalatigheid” het tot die tragedie aanleiding gegee.
Tweejarige oorleef seekoei-aanval
Die seekoei het die seuntjie aan die kop beetgekry en die helfte van sy lyf ingesluk.
Kinders sterf ook in brand by skool vir blindes
“Geen woorde kan beskryf watter pyn ek beleef nie. Ek het Saterdag my kind besoek. Hy was gesond en in minder as drie dae is hy weg …”
Uganda se Museveni wen verkiesing sesde keer
Die hoof van die verkiesingskommissie het mense aangemoedig om “kalm te bly en die uitslag van die verkiesing te aanvaar”.
Uganda na stembus midde internetonderbreking
Die veteraanleier Yoweri Museveni (76) beoog ʼn sesde termyn as president van Uganda. ʼn Voormalige popster kan hom egter nou onttroon.
Minstens 26 dood toe boot in Uganda omslaan
Minstens 26 persone is dood toe hul boot omgeslaan het op Albertmeer, ‘n varswatermeer in Sentraal-Afrika wat die grens tussen Uganda en die Demokratiese Republiek van die Kongo vorm.
Sanparke-veldwagter vereer vir renosterbewaring
Sanparke se personeel het talle pryse vir hulle bewaringswerk op vanjaar se toekenningsgeleentheid van die Rhino Conservation Awards gewen.
Rafiki se stroper gevonnis
Een van die persone, wat verantwoordelik was vir die dood van Rafiki, Uganda se bekendste silwerrug gorilla, is gevonnis.
Stropers vas oor bekende gorilla Rafiki se dood
Rafiki is aanvanklik op 1 Junie as vermis aangemeld.
Covid-19-samevatting: Afsondering in Namibië, Uganda verleng
Duisende winkels het intussen in Oostenryk heropen nadat die land sy regulasies ná sowat ’n maand verslap het.
Twee sterf toe Ugandese lugmaghelikopter val
Die Ugandese Weermag (UPDF) het Dinsdag gesê een van sy Jet Ranger-helikopters het tydens ʼn opleidingsessie in Gomba geval.
Ebola versprei na stad, bedreig land se bure
Owerhede in die DRK het ʼn oproep vir kalmte gedoen nadat ʼn geval van die dodelike Ebola-virus in die stad Goma aangemeld is.
Slenkdalkoors – wekroep vir SA boere
“Die grootste fout wat boere kan maak, is om in die winter selfvoldaan te wees. Dit is nóú die tyd om ons vee in te ent.”
Emirates-waardin sterf ná val uit vliegtuig
Polisieowerhede en die burgerlike lugvaartowerheid het bevestig dat hulle die “verwarrende omstandighede” rakende haar dood ondersoek.
Bemanningslid kritiek ná val uit vliegtuig
ʼn Ander ooggetuie het gesê dat sy na bewering ʼn glasbottel onder haar ken gehou het voordat sy gespring het.