Mgandela is op 15 Maart in hegtenis geneem nadat hy glo ʼn 11-jarige seun noodgedwonge in ’n puttoilet laat afsak het om sy selfoon uit te vis.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ugie"
Skoolhoof in hof oor puttoilet-voorval
ʼn 49-jarige skoolhoof van Ugie in die Oos-Kaap staan het Woensdag in die hof verskyn op aanklag van kindermishandeling.
Hoof aangekla van poging tot moord ná sage met puttoilet
Die hoof het eers die seun gedwing om sy klere uit te trek en het daarna ʼn tou aan sy bolyf vasgemaak.
Egpaar by Ugie op plaas aangeval; aanvallers probeer glo huis afbrand
Die man is glo oorval toe hy buite die huis ʼn draai gaan loop het.
Jong onnie, oudleerders van skool sterf in botsing
“Elkeen van hierdie energieke jongmense sal gemis word.”
Vyf dood in trompop botsing in Oos-Kaap
Die ongeluk het skaars ʼn kilometer van die Ugie-polisiestasie plaasgevind.
Vyf vas vir Ugie-plaasaanval
Vyf verdagtes verskyn na verwagting Donderdag in die Maclear-landdroshof in verband met die aanval op Kenny Ewers (59) en sy dogter Chenelle (26).
Plaasaanval in Ugie: Polisie sal onbeantwoorde oproep ondersoek
Die polisie in die Oos-Kaap stel ondersoek in waarom ʼn telefoonoproep van ʼn gesin wat in Ugie naby Maclear op hul plaas aangeval is, nie beantwoord is nie.
Plaasaanval in Ugie: Geen antwoord by polisie ná aanval
Kort nadat ʼn boervrou aanvallers met haar man se vuurwapen verjaag het ná ʼn plaasaanval in Ugie naby Maclear in die Oos-Kaap, moes sy sukkel om die polisie in die hande te kry en boonop daarna stry om nie in hegtenis geneem te word nie.
Plaasaanval in Ugie: Polisie wou ma glo arresteer
Die polisie wou glo ʼn vrou, wat op aanvallers geskiet het nadat die gesin in hul plaashuis in Ugie in die Oos-Kaap oorval is, in hegtenis neem.
Plaasaanval in Ugie: Pa en dogter geskiet; ma verjaag rowers
ʼn Pa en sy dogter is geskiet nadat drie gewapende mans hulle Woensdagaand in hul plaashuis in die Ugie-omgewing in die Oos-Kaap oorval het.