Die egpaar word daarvan beskuldig dat hulle ʼn tweeling by ʼn 35-jarige ma wou koop.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Uitenhage"
Man red vriend, verdrink self in dam
“Toe die tiener omdraai, het hy sy vriend onder die water sien verdwyn.”
Blinde vrou in huis vermoor
“Daar word beweer dat die vrou vir niemand die deur sou oopmaak tensy sy hul stem herken het nie.”
Polisiehond help rower vastrek
Die verdagte wou glo rekenaartoerusting by die plaaslike departement van onderwys steel.
Brandstigting van watervragmotor word ondersoek
Die polisie in die Oos-Kaap stel ondersoek in ná ʼn watervragmotor in Uitenhage aan die brand gesteek is.
5 vas ná roof by Oos-Kaapse supermark
Die mans staan tereg op aanklagte van sakeroof, asook die oortreding van afsonderingsregulasies.
Nóg ʼn mortier in dam gevind
Nóg ʼn mortier is in die Strelitziadam in Uitenhage gevind. Dit is tot dusver minstens die 20ste mortier wat in dié dam opgespoor is.
Christopher Panayiotou se pa tydens roof doodgeskiet
Costa Panayiotou (67) is in die vroeë oggendure Maandag in Uitenhage in die Oos-Kaap doodgeskiet.
Lyk in kattebak gekry ná rooftog
Polisiebeamptes het na die inhegtenisnemings die motor deursoek waarna daar op ʼn liggaam van ʼn man in die kattebak afgekom is.
Polisie wil dam afsper na nóg mortiere gevind word
Altesaam 19 mortiere is tot dusver gevind.
Publiek gemaan na mortiere in dam gevind word
“Dit het later aan die lig gekom dat die twee mortiere nog aktief was en dus kon afgaan.”
Skoolhoof sterf toe hy diewe agternasit
Sampie Marais het langs die verdagte gestaan toe hy skielik inmekaargesak het.
Pa sterf, dogters beseer tydens Uitenhage-rooftog
ʼn 35-jarige man is doodgeskiet toe hy en sy twee dogters, onderskeidelik 15 en sewe jaar oud, by hul huis in Uitenhage in die Oos-Kaap aangeval is.
Polisie verbly kinderharte
Die projek is moontlik gemaak deur skenkings van plaaslike sakelui en kontantbydraes uit lede van die misdaadvoorkomingseenheid se eie sak.
EFF wil spogskool sluit oor ‘rassisme’
“Die probleem van rassisme kan nie deur die departement alleen opgelos word nie; ons het alle betrokkenes se samewerking nodig.”
Vrou (90) dood gevind in Uitenhage-huis
ʼn Buurvrou het omstreeks 09:00 Donderdag verby die bejaarde vrou se huis in Penford gestap en gesien ʼn hek en deur staan oop.
PE, Uitenhage se name dalk ook binnekort verander
Grahamstad se naam is verlede maand na Makhanda verander en Port Elizabeth en Uitenhage kan moontlik ook binnekort naamsveranderinge ondergaan.
Jong man gevonnis oor 95-jarige se verkragting, moord
ʼn Jong man, wat 17 jaar oud was toe hy Maria Vermaak (95) van Uitenhage verkrag en vermoor het, is Donderdag in die hooggeregshof in Port Elizabeth gevonnis.
Swaar vonnis gevra ná moord op bejaarde
WAARSKUWING: Die besonderhede in die berig is grafies van aard en kan sensitiewe lesers ontstel.
Mans brand los op polisie tydens huisroof
“Die inwoners van ʼn woonstel op dieselfde erf het wakker geword van die gille van inwoners in die hoofhuis.”