Die ANC-raadslid Loyiso Nkohla is uit die party geskors ná sy betrokkenheid by betogings waartydens menslike uitskot gestort is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "uitskot"
Singende protes toe uitskot-storters nie borg kry nie
Sewe mans wat glo menslike uitskot by Kaapstad Internasionale Lughawe gestort het, se borgaansoek is Maandag in die Bellville-landdroshof afgekeur.