Die departement van onderwys het Vrydag gesê alles verloop glad om die matriekuitslae vroeg volgende jaar vry te stel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "uitslag"
Geen name by matriekuitslae
Matriekuitslae wat in koerante gepubliseer word, gaan slegs die identiteitsnommer en eksamennommer van leerlinge bevat, het die departement van basiese onderwys Dinsdag gesê.
Verkiesing: Soveel setels per party
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het Saterdag die finale uitslag van die algemene verkiesing bekend gemaak. Hier volg die hoeveelheid setels wat aan die onderskeie politieke partye toegeken is.
Verkiesing: Hier is die voorlopige uitslag
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het laat Vrydagaand al die stemme klaar getel.
Verkiesing: Só lyk die stemme nou
Die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) het Donderdag om 19:15 reeds meer as 80% van die stemtellery afgehandel.
Amerika bevraagteken Zim-uitslag
Die Verenigde State van Amerika het Saterdag die verkiesing in Zimbabwe as “baie gebrekkig” beskryf en gesê die uitslag wat aantoon dat pres. Robert Mugabe tot ‘n sewende termyn verkies is, nie geloofwaardig is nie.
Highlanders te goed vir Sharks
Die Highlanders se veteraan-kaptein, Brad Thorn, kon kwalik vir ‘n beter beloning vir sy 100ste Super-wedstryd gevra het as ‘n 25-22 oorwinning oor die magtige Sharks in Dunedin.