Net vyf noordelike witrenosters is nou nog wêreldwyd oor, nadat Angalifu, ‘n renosterbul van die San Diego-safaripark in Amerika, dood is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "uitsterf"
Vlinderspesies sterf uit
Drie vlinderspesies in die suide van Afrika het reeds uitgesterf en 14 spesies word kritiek bedreig.