Volgens Regardt van den Bergh, skrywer, vervaardiger en regisseur van die rolprent, is Uitvlucht losweg gegrond op hom en Clara van den Bergh se verliefraak.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Uitvlucht"
[Video] Agter die skerms van ‘Uitvlucht’
Maroela Media deel nou eksklusief ʼn agter die skerms video van dié fliek. Drie gelukkige lesers kan ook elk dubbelkaartjies wen na die première van Uitvlucht by Cedar Square in Johannesburg op 5 Mei.
Video: Uitvlucht-lokprent amptelik vrygestel
Die skrywer, regisseur en vervaardiger Regardt van den Bergh se nuwe Suid-Afrikaanse film, Uitvlucht, word op 13 Mei landwyd uitgereik. Die amptelike lokprent van die fliek is pas vrygestel.