ʼn Voormalige voorsitter van die raad van die Universiteit van Johannesburg (UJ) en twee ander persone het dié akademiese instelling glo uit meer as R14 miljoen bedrieg.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "UJ"
Nuwe visekanselier vir UJ
“Ons is verheug om prof. Letlhokwa George Mpedi te verwelkom om ons ambisieuse planne te lei.”
SA prof nou hoof van VN-universiteit
Ná ʼn “uitgebreide internasionale soekproses” sal prof. Tshilidzi Marwala die eerste boorling van Afrika wees wat hierdie rol vervul.
Inentings nou ook verpligtend by UJ
Die universiteit sê vrystellings op mediese of godsdienstige gronde sal oorweeg word.
Covid-19: ‘Unieke’ 3D-gedrukte ventilators ontwerp
Die basisplaat van die ventilator is gebaseer op LEGO-ontwerpe en kan dus aangepas word volgens ʼn pasiënt se unieke behoeftes.
‘Geen instapaansoeke’ vir voornemende eerstejaars
Die TUT sal in 2019 sowat 15 000 eerstejaarstudente kan akkommodeer en het reeds meer as 100 000 aansoeke van voornemende eerstejaars ontvang.
UJ vra ruimte vir ondersoek ná student se dood
ʼn Woordvoerder van die universiteit het gesê die ongegronde bespiegeling oor die student se dood veroorsaak pyn vir haar familie.
Afrikaanse boeke: Só lyk kortlys vir UJ-pryse
Die UJ-pryse word jaarliks toegeken vir uitsonderlike Afrikaanse boeke wat in die voorafgaande kalenderjaar verskyn het.
UJ-student glo ‘geteister’ oor medestudent se skietdood
Die Suid-Afrikaanse Redakteursforum (Sanef) het ʼn voorval veroordeel waarin polisiebeamptes glo ʼn tweedejaarjoernalistiekstudent aan die Universiteit van Johannesburg (UJ) die afgelope week in die middel van die nag besoek het en sy elektroniese toerusting gevat het.
Miljoene ingesamel vir UJ-veldtog
Meer as R30 miljoen is reeds ingesamel vir die Universiteit van Johannesburg (UJ) se sogenaamde “missing middle”-geldinsamelingsveldtog.
Assupolreeks: nog `n harde neut wag op Impala
Nog `n harde neut om te kraak, wag Saterdag op Rustenburg Impala in die Noorderbonde se Assupolreeks nadat hy verlede week gelykop teen Pretoria Polisie gespeel het.
Wits: Derduisende doen aansoek; plek beperk
Die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) het meer as 70 000 aansoeke ontvang.
Aanklagte teen UJ-beskuldigdes laat vaar
Die staat het Maandag voorlopig die aanklagte teen die 141 mense, onder wie personeel en studente, wat gedurende die betogings by die Universiteit van Johannesburg (UJ) in hegtenis geneem is, laat vaar.
Studente en personeel van UJ geskors
Vyf studente en talle personeellede van die Universiteit van Johannesburg is geskors ná betogings by die universiteit.