Foto’s van die tornado, die vierde wat die provinsie vandeesmaand tref, is op sosiale media gedeel.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Ulundi"
Koning Zwelithini vat sesde vrou
Koning Goodwill Zwelithini het Saterdag met sy sesde vrou in Ulundi in KwaZulu-Natal getrou, berig die Sunday Times.
Polisie vra hulp om raadslid se moordenaars op te spoor
Nathi Mthetwa, die minister van die polisie, het Dinsdag die hulp van die publiek ingeroep om te help om die moordenaars van ʼn ANC-raadslid van Ulundi, KwaZulu-Natal, vas te trek.
Agt skoolkinders sterf in KZN-botsing
Agt skoolkinders is Dinsdagaand dood toe die bus, waarin hul vervoer is, in KwaZulu-Natal gebots het.