ʼn Man, vermoedelik in sy 70’s, van Gauteng het Dinsdag in ʼn getyswembad op ʼn strand noord van Durban verdrink.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Umdloti"
Pta-egpaar verdrink amper
ʼn Egpaar van Pretoria het Donderdag albei in die moeilikheid beland in die see by Umdloti aan die KwaZulu-Natalse noordkus.
Gautenger verdrink by Umdloti
ʼn Vakansieganger van Gauteng het Sondagmiddag by Umdloti aan die KwaZulu-Natalse noordkus verdrink.