‘n Groep mans met pistole het die huis binnegekom en losgebrand.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Umlazi"
Polisie volg leidraad op ná 11 moorde in Umlazi
Minister Bheki Cele sê van die slagoffers was bloot “op die verkeerde tyd op die verkeerde plek” hoewel ander met misdadigheid verbind kan word.
2 ‘kapers’ gewond in skietery met polisie
Die polisie het beduie dat die bestuurder van die motor moet stop. Die bestuurder het die motor tot stilstand gebring waarna die twee passasiers te voet laat spaander het.
Kinderoppasser vas vir poging tot moord
Met haar aankoms by die huis gisteraand, het sy haar huilende baba met ʼn hoë liggaamstemperatuur aangetref.
6 vas ná betoging op kampus hand uitruk
Brandende motorbande het die pad buite die universiteit versper waarna die studente deur die polisie en brandweer verjaag is.
Vier vas ná seun onthoof is
ʼn Inwoner van Umlazi het Dinsdag ʼn gruvonds gemaak toe ʼn 15-jarige seun se kop naby ʼn KwaZulu-Natalse skool gevind is.
Polisiebeampte aan diens doodgeskiet
ʼn 54-jarige adjudantoffisier verbonde aan die Umlazi-polisie in KwaZulu-Natal is Maandagaand glo deur ʼn gesoekte moordverdagte doodgeskiet.
Hond verskeur seun (3) by ouerhuis
ʼn Driejarige seun is Maandagoggend by sy ouerhuis deur die gesin se hond verskeur.
KZN-raadslid se kantoor aan die brand gesteek
Die kantoor van ʼn raadslid van Umlazi in KwaZulu-Natal is Sondag deur ontevrede inwoners aan die brand gesteek.
Tiener skiet vriend glo dood
ʼn Tiener van KwaZulu-Natal is in hegtenis geneem nadat hy glo sy vriend per ongeluk doodgeskiet het.