ʼn Vier maande oue baba het aan sy beserings beswyk en nege kinders, almal tussen die ouderdom van drie en 15, het matige tot ernstige beserings opgedoen.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Underberg"
12 dood in gru-ongeluk
Volgens berigte is al die oorledenes deel van dieselfde familie.
Drie Lesotho-tieners vas vir dwelmhandel
Drie tieners van Lesotho is Vrydag in KwaZulu-Natal in hegtenis geneem op aanklag van dwelmhandel nadat 125 kg dagga in hul besit gevind is.
Underberg-plaasmoord: Twee sit lewenslank
Twee mans is Maandag in die Pietermaritzburg-hooggeregshof tot lewenslange tronkstraf gevonnis vir die moord van Daniel (Dan) Knight in Oktober 2013.
Underberg-plaasmoord: Vierde verdagte in hegtenis geneem
ʼn Vierde verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord op Dan Knight (56), ʼn boer wat glo by sy plaashuis naby Underberg met ʼn hamer doodgeslaan is.
Drie vas vir KZN-plaasmoord
Drie mans is in hegtenis geneem in verband met die moord op Dan Knight (56) by sy plaashuis in Underberg, KwaZulu-Natal.
Plaasmoord: Boer glo met hamer doodgeslaan
ʼn 56-jarige boer van Himeville in KwaZulu-Natal is Donderdagaand op sy plaas, Outlook, aangeval en glo met ʼn hamer doodgeslaan.