Die Universiteit Stellenbosch (US) het intussen teruggekap teen die ongelukkigheid en opgeklaar waarom dié vergadering plaasgevind het.
Alles vir die sleutelwoord "Universiteit Stellenbosch"
Stellenbosch oor Afrikaans: Versoeke vir insluiting ‘nie verbod’
Die Universiteit Stellenbosch (US) was die afgelope week opnuut in die spervuur oor bewerings dat studente glo deur studenteleiers verbied word om Afrikaans op die kampus te praat.
‘English only’ by Maties is ‘doelbewus’
“Hoe kan studenteleiers ná alles wat gebeur het nog steeds ‘verward’ wees oor die US se taalbeleid en studente se taalregte?”
Afrikaans glo weer taboe by Maties
Die organisasie StudentePlein sê hy het reeds verskeie klagtes ontvang van studente wat glo aangesê is om hul gebruik van Afrikaans te staak.
Skok en hartseer ná Matie se dood
Niemand is nog in hegtenis geneem ná die dood van ʼn tweedejaarstudent aan die Universiteit Stellenbosch (US) die naweek nie.
Regter vra hersiening van verpligte minimum vonnis
Regter Nambitha Dambuza sê drie dekades later is daar steeds geen aanduiding dat swaarder minimum vonnisse tot ʼn daling in misdaad lei nie; inteendeel, misdaad bly steeds styg.
Seldsame lelie blom in Stellenbosch
“Ons wag al 15 jaar vir hierdie oomblik!”
Dowe student se onderwysdroom bewaarheid
“Dowe leerders moet eindelose geleenthede gegun word om te groei – op skool en ná skool – sodat hulle enigiets wat hulle wil, kan bereik.”
Blommeverkoper vang doktorsgraad – op 62!
“Dit is ʼn ondenkbare prestasie. Ek sou nooit kon raai dat ek so ver sou kom of dat my studies my so ver sou kon bring nie.”
Vier susters vang in een week graad
“Vierings is gewoonlik meer ʼn oomblik van dankbaarheid, waar ons kyk na die jaar waar ons is, mekaar bedank, ons ouers bedank en God eer wat ons almal so ryklik geseën het.”
Afrikaans vir eers veilig by Maties
Geen spesifieke besluit oor die inwerkingstelling van aanbevelings in die Khampepe-verslag is al geneem nie, maar die US-rektor het vantevore al gesê dat daar nie aan die universiteit se taalbeleid gekarring gaan word nie.
Dissiplinêre stappe teen prof geëis ná hondeuitlatings
Raadslede van die Universiteit Stellenbosch (US) meen dat die professor se opmerkings “prima facie ongegrond, rassisties, van alle waarheid ontbloot en erg verdelend is”.
MRK genader oor prof wat wit studente ‘honde’ noem
Volgens die burgerregteorganisasie Kaapse Forum lewer die betrokke professor se opmerkings geen opbouende bydrae om rassistiese optrede in ons demokratiese samelewing te ontwortel nie.
Miljarde nodig om indringerplante te beheer
Indien indringerplante nie doeltreffend bestuur word nie sal dit onophoudelik versprei en die groei van die land se inheemse natuurlewe kniehalter.
Theuns du Toit se appèl misluk
“Die universiteit het die saak in ʼn baie ernstige lig beskou, maar het in die belang van regverdigheid en ’n regverdige uitkoms die reg tot appèl gesteun.”
Khampepe-verslag loop deur oor ‘een getuie’
Die DA sê minder as 1% van studente en personeel by die universiteit was bekommerd genoeg om die kommissie van ondersoek na beweerde rassisme vrywillig te nader.
Maties: Afrikaans as ‘lat gebruik’ om gemeenskap te looi
Die DA het intussen ʼn beroep op een van Maties se grootste skenkers gedoen om sy geld te onttrek indien die universiteit nie die aanbevelings oor Afrikaans in die Khampepe-verslag verwerp nie.
Khampepe-verslag ‘ontnugterend’, ‘kantelpunt’ vir US
Die DA sê egter die verslag eskaleer die aanval op Afrikaans tot ongekende vlakke en die party het sy prokureurs reeds opdrag gegee om dit in die hof te betwis.
Nuwe visepresident van US-konvokasie wil brûe bou
Dr. Rudi Buys is pas verkies as visepresident van die Universiteit Stellenbosch se konvokasie. Maroela Media gesels met hom oor Afrikaans en die rol wat die taal kan speel om brûe te help bou.
Derde urinevoorval by Maties skok
Die erg besope student het Saterdag in die vroeë oggendure na die koshuis teruggekeer en op die kamervloer en klere van ’n medestudent geürineer.