In die video kan gesien word hoe sommige studente sê die vraestel vir opvoedkundige filosofie is te moeilik en uit die lokaal stap, terwyl ander studente hul vraestelle in die lug gooi.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Universiteit van Limpopo"
Drie studente aan Limpopo-universiteit vas
Drie studente is Dinsdagaand by die Universiteit van Limpopo se Mankweng-kampus in hegtenis geneem, nadat betogers en veiligheidspersoneel slaags geraak het.