UPL sê die minister is vinnig om die vinger te wys terwyl die maatskappy tydens die onluste aan sy eie genade oorgelaat is.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "UPL"
DA kap regering oor chemiese storting in KZN
“Dit is katastrofiese skade aan die Umhlanga-omgewing wat nie omgekeer kan word nie.”
Maatskappy aangekla ná chemiese storting tydens oproer
United Phosphorus Limited (UPL) het geen permit gehad om sake in Cornubia te doen nie. Sy pakhuis is enkele maande later aan die brand gesteek.
Chemiese storting in KZN skoongemaak
Meer as 100 personeellede van ʼn spesialis- chemiese opruimingsmaatskappy het onverpoos gewerk om die besmette water en strome skoon te maak.
Ondersoek na chemiese storting tydens KZN-oproer amper klaar
Duisende visse en ander seediere het gevrek nadat gifstowwe in die see beland het toe plunderaars die aanleg in Durban aan die brand gesteek het.
Kenners op pad na Noordkus oor visvrektes
Groot hoeveelhede onkruiddoders, swamdoders en plaagdoders was in ʼn pakhuis gestoor wat verlede week gedurende onluste aan die brand gesteek is.