“Dit is duidelik dat Engels as die openbare taal op die kampus bevorder word, terwyl die gebruik van Afrikaans as die probleemtaal afgeskaal word.”
Alles vir die sleutelwoord "US-taalbeleid"
Om talig uit te sluit
Aan die een kant klou jy verbete vas aan staatsbeheer van mislukkings soos die SAL en Eskom, maar terselfdertyd maak jy van ’n regverdige taalbedeling so ’n perfekte gemors dat moedertaalgemeenskappe nie anders kan as om taalinstellings, soos skole en universiteite, te privatiseer nie.
Afrikaans op universiteit – ‘Kom ons trek ’n streep!’
Prof. Jonathan Jansen se bitterbek-waarneming illustreer ’n fundamentele foutlyn in die Suid-Afrikaanse taalpolitieke debat, skryf Leopold Scholtz.
US skuld Afrikaanse studente ʼn ‘verskoning’
Leon Schreiber sê die US het in die verlede glad nie geskroom om bykans aggressief te reageer op bewerings van diskriminasie nie.
US ignoreer menseregtevergrype teen Afrikaanse studente, sê DA
In plaas daarvan om proaktief en met empatie te reageer, het die bestuur van die universiteit tot dusver probeer wegkruip, die klagtes ignoreer of probeer afmaak as ʼn ‘verkeerde interpretasie’ van die ‘gees’ van die taalbeleid.
Trau-Matiese gevolge van transformanie
Met die Universiteit Stellenbosch se besluit om die gebruik van ’n minderheid se moedertaal te beperk, wonder ’n mens watter vryheid volgende verbied of beperk gaan word.
DA-leier ondersteun Afrikaanse Maties
“Wat op die oomblik by die US plaasvind is ʼn skokkende skending van Afrikaanse studente se grondwetlike regte.”
US weer gekap oor Engels – dié keer in nuwe kursusse
Dit word aangevoer dat eentalige Engelse aanbieding van nuwe kursusse tydens die eerste semester die druk op dosente sal verlig. Nie almal is daarvan oortuig nie.
‘Taalbeleid verkeerd geïnterpreteer’ – US
“Dit is nie die beleid van die universiteit dat slegs Engels in koshuise gebruik word nie of dat studente nie Afrikaans mag praat nie.”
US-koshuisstudente gemaan oor Afrikaans
Die inwoners van twee dameskoshuise word glo gevra om gedurende verwelkomingsweek slegs Engels te praat, selfs al is almal teenwoordig Afrikaans.