Lede van ʼn plaaslike duikskool het gesien hoe ʼn tierhaai ʼn karetskilpad aanval, omdraai en weer die hulpelose skilpad bykom.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "uShaka Marine World"
Vyf pylsterte in KZN gebore
Die pylsterte is Woensdag in uShaka Marine World gebore en is kort daarna in die see vrygelaat.