Jean Pierre Malan (32) en Maruschka Robinson (24) verskyn Dinsdag weer in die Randburg-landdroshof in verband met die moord op Dustan Blom (36).
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "ustan Blom"
Montecasino-lyk: Verdagte se bloed moet getoets word
Jean-Pierre Malan, wat saam met Maruschka Robinson tereg staan vir die moord op Dustan Blom, moet bloedmonsters en handskrif voorbeelde vir ontleding verskaf, het die Randburgse landdroshof in Johannesburg Woensdag beslis.