ʼn Vrou word elke drie ure in Suid-Afrika vermoor.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Uyinene Mrwetyana"
Uyinene Mrwetyana se moordenaar gevonnis
Die man wat Uyinene Mrwetyana vroeër vanjaar in ʼn poskantoor vermoor het, is Vrydag swaar gestraf.
Moord op Uyinene Mrwetyana ‘die gevolg van gebrekkige staatsdiens’
Die DA het onthul dat die regering geen stelsel het om staatsdienswerkers met kriminele rekords te identifiseer en uit te sif nie.
Man weer in hof oor Uyinene se moord
Botha staan tereg op aanklag van verkragting, moord en regsverydeling. Hy het Mrwetyana einde Augustus na bewering na die Clareinch-poskantoor gelok waar hy haar glo verkrag en doodgeslaan het.
Meghan bring hulde aan Uyinene
Die hertogin het dié lint met haar en prins Harry, die hertog van Sussex, se naam met die datum daarby geteken.
Verkrag, vermoor maar ‘tragedie gaan ongesiens verby’
Hess (19), ʼn student aan die Universiteit van die Wes-Kaap, se liggaam, asook dié van haar 85-jarige oupa, Chris Lategan, is einde verlede maand in hul woonstel in Parow ontdek.
Cele maak skokbesonderhede bekend by student se begrafnis
Genl. Bheki Cele, minister van polisie, het Saterdag by die begrafnis van Uyinene Mrwetyana (19) in Oos-Londen skokbesonderhede oor haar laaste oomblikke bekend gemaak.
Poskantoor doen eie ondersoek ná gru-moord
Die man wat glo erken het dat hy die jong vrou vermoor het, is ʼn 42-jarige poskantoorwerknemer.
Uyinene Mrwetyana-moord: ‘Dit kon ék gewees het’
“Ek het my kwitansie wat nog op my lessenaar gelê het, nagegaan, en rillings gekry toe ek besef dit is dieselfde persoon wat my ʼn paar dae tevore bedien het.”