In vandag se program gesels ons vir oulaas met die storievertellers, Nico Nel en Uys van der Hoven en ons bring vir jou die eerste aflewering van ons gesprek met die gospelsanger, Leon Ferreira.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Uys van der Hoven"
Allegaartjie 2 – Program 199
Francois van Coke van die groep, Van Coke Cartel, gesels oor die Movember-veldtog, ons kuier ook weer by die storievertellers Nico Nel en Uys van der Hoven en Gerhard Steyn vertel ons van die Saamstaan vir ʼn Beter Suid-Afrika inisiatief .