Dan (83), Breggie (73) en Elzabie Brand (54) is op 26 Julie 2020 op hul kleinhoewe in Magogong, naby Hartswater, ontvoer en dae later dood gevind.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Vaalharts-moorde"
‘Dit is swaar,’ vertel susters oor Vaalharts-verhoor
Die staat het Vrydag sy saak in die moordsaak van Dan (83), Breggie (73) en Elzabie Brand (54) in die hooggeregshof in Kimberley gesluit.
Vaalharts-moordsaak vertraag ná verdagte eers bank besoek
’n Selfoonanalis het Vrydag en Maandag in die hof getuig dat twee foto’s van een van die beskuldigdes op Elzabie Brand se selfoon gevind is. Dié foto’s is volgens getuienis die dag ná die Brand-gesin se verdwyning geneem.
Vaalharts-moorde: Beskuldigde se broer bel polisie
Die beskuldigdes was glo op pad om die Brand-gesin se motor in Potchefstroom te gaan verkwansel.
‘Motor het benoud geruik’; skoonseun getuig in Vaalharts-moorde
Volgens die Brand-egpaar se skoonseun het die gesteelde Mazda CX5 ʼn Noord-Kaap-nommerplaat gehad toe hy dit in besit geneem het en nie sy oorspronklike Gauteng-nommerplaat nie.
‘Dit was ʼn donkie se bloed’ – staatsgetuie
Volgens ʼn staatsgetuie in die Vaalharts-moordsaak het een van die beskuldigdes Dan en Elzabie Brand se liggame in die veld vir hom gaan wys. Elzabie het nog asemgehaal, maar Dan was reeds dood.
Vaalharts-moorde: Ander 4 só aangekeer
Hoewel die motor ʼn Noord-Kaapse nommerplaat gehad het en die polisie op soek was na ʼn Gautengse nommerplaat, het hulle kop gehou en wel dié motor afgetrek en ondersoek ingestel.
Elzabie dalk nog nie dood toe sy afgelaai is
Die vyfde verdagte, teen wie alle klagtes laat vaar is, het vir die polisie gewys waar hulle vir Elzabie Brand gelos het “terwyl sy nog lewend was”.
Nie eerste voorval op Vaalharts-kleinhoewe
“Waar oom Dan se rooi Nissan Micra altyd gestaan het, was ’n plas bloed.”
Vaalharts-moorde: ‘Niks maak sin nie’
“Waarom is hulle vermoor? Jy maak nie mense dood vir slegs twee karre nie. Dit maak nie sin nie.”
Vyf in hof vir Vaalharts-moorde
Die Brand-egpaar se twee dogters, Trudie de Beer en Heidie Taljaard, asook dié se man, Wikus, het Maandag die hofsaak bygewoon.
Verhoor begin twee jaar ná Vaalharts-moorde
Die ontbrekende DNS-uitslae wat die saak vir meer as ʼn jaar lank laat sloer het, is ook eindelik afgehandel.
Geen borgtog vir Vaalharts-verdagtes
Die Brand-gesin is in Julie op ’n kleinhoewe in die Vaalharts-omgewing oorval, ontvoer en later vermoor.
Vaalharts-moorde: DNS-agterstande ‘vertraag geregtigheid’
DA-lid sê in sommige gevalle moet sekere ontledings nie meer as 48 uur vat om af te handel nie.
Vaalharts-moorde: Verdagtes weer in hof
Dan (83), Breggie (79) en hul dogter Elzabie is in Julie vermoor.
Vaalharts-moorde: Vroueverdagte hoor oor borgtog
“Die gemeenskap het soos een man saamgestaan teen hierdie gruwelike moorde.”
Vaalharts-moorde: Saak kom dán weer voor
Intussen is ʼn skootrekenaar en selfoon wat aan die Brand-gesin behoort het, is in ʼn pandjieswinkel in Taung gevind.
Vaalharts-moorde: Brand-gesin gegroet
“Ons mag die daad haat, maar ons mag nooit die persoon wat dit gedoen het veroordeel nie. Dít is God se werk.”
Vaalharts-moorde: Gerugte oor hoe slagoffers sterf ‘vals’
Volgens gerugte dui die nadoodse verslag daarop dat die slagoffers gemartel is.
Vaalharts-moorde: ‘Alle lewens maak saak’
“Dit is iemand se ma, pa en suster dié. Dit kon myne en joune gewees het.”