Verbruikers mag nie langer met pryse gelok word om promosie-aanbiedings by te woon nie.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "vakansieklubs"
Vakansieklubs: Ondersoek voltooi; verslag binnekort uitgereik
Jarelange aanvoorwerk van die VF Plus om onreëlmatighede in die vakansieklubbedryf bloot te lê, het eindelik vrugte afgewerp met die nuus dat ʼn omvangryke ondersoek, wat landwye openbare sittings ingesluit het, voltooi is en dat ʼn finale verslag daaroor eersdaags uitgereik gaan word.
Verbruikersake: Oppas vir hierdie vakansieslenter
Ina Opperman vertel meer oor die bepalings van die Wet op Verbruikersbeskerming wat jou die reg gee om ʼn kontrak wat gesluit is tydens direkte bemarking te kanselleer en hoe om hierdie reg toe te pas.
Verbruikersake: Tyddeelverslag nou eers in Maart
Die paneel, wat die verhore gehou het, se verslag sou einde vanjaar voltooi wees, maar verskeie maatskappye wat vakansieklubs en tyddeelskemas bedryf, het die proses vertraag. Ina Opperman vertel wat gebeur het.
Is self-regulering die antwoord op vakansieklubs?
ʼn Mens wil nou nie die paneel se werksaamhede vooruit loop nie, maar dit is duidelik uit die klagtes van verbruikers wat sover hul saak voor die paneel gestel het, dat self-regulering tot dusver nie veel gedoen het om verbruikers te beskerm of hul regte te verdedig nie.
Ondersoek na vakansieklub-bedryf: Datums en plek vir die Wes-Kaap
Die moontlikheid word ondersoek om deur ʼn hofaansoek of met ingryping van die verbruikerstribunaal alle bestaande kontrakte ongeldig te laat verklaar terwyl die huidige ondersoek aan die gang is.
Verbruikersrubriek: Nou luister iemand uiteindelik na tyddeelklagtes
Verbruikers kla al jare lank, omtrent solank as wat die tyddeelvakansiebedryf bestaan, oor verskeie aspekte van tyddeel wat hulle meen nie hul verbruikersregte in ag neem nie. Nadat die Nasionale Verbruikerskommissie onlangs aangekondig het dat ʼn paneel kundiges nou ondersoek gaan instel, is die eerste openbare verhoor daaroor gister in Pretoria gehou.
Verbruikerskommissie begin vakansieklubs ondersoek
“Ek dink dit is walglik dat die leiers van hierdie bedryf hulle vir so lank kan blind hou vir die onophoudelike pyn en lyding van verbruikers.”
Openbare ondersoek kom oor tyddeelpunte
Die Nasionale Verbruikerskommissie gaan binnekort ʼn openbare ondersoek van stapel stuur oor daardie ding wat Suid-Afrikaanse verbruikers laat wens hulle wou nooit met vakansie gaan nie: tyddeelpunte.
Alles wat jy moet weet van vakansieklubs
Vakansieklubs, of tyddeel soos sommige mense dit noem, is veronderstel om verbruikers se kommer oor waar hulle volgende gaan vakansie hou te besweer, maar gee eerder aanleiding tot talle klagtes.
Saak teen punte-vakansieklubs duur voort
Bewerings van sommige vakansieklubs dat die Nasionale Verbruikerskommissie (NVK) sake teen hulle onvoorwaardelik teruggetrek het, is van alle waarheid ontbloot, het die VF Plus gesê.
Tyddeel word ondersoek
Die Nasionale Verbruikerskommissie ondersoek maatskappye wat tyddeel aanbied nadat honderde klagtes oor die afgelope twee jaar ontvang is, het The Times Dinsdag berig.