Op Woensdag 31 Mei bied Solidariteit Jeug ʼn gratis webinaar vir jou en jou kind aan waar waardevolle inligting oor die rol wat vakkeuses in ʼn kind se loopbaan speel, bespreek sal word.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "vakkeuses"
Kenners staan reg met raad by vakkeuseaand vir gr. 9’s
Pieter Jordaan gaan tydens die vakkeuseaand ʼn paar algemene wenke en rigtingwysers gee oor hoe om goeie vakkeuses te maak as jy nog nie presies seker is oor jou loopbaankeuse nie.
Solidariteit Jeug sit hand by met vakkeuses
Wanneer dit by vakkeuses kom, sit heelparty leerders (én dalk ʼn paar ouers ook) met hul hande in die hare.
Akademia stel eenstopplek vir loopbaanadvies bekend
Onsekerheid oor die keuse van ʼn studierigting, loopbaanmoontlikhede en beroepskeuses is ʼn realiteit vir talle skoliere, studente en werkendes.
Help! My kind moet vakke kies
“Die verkeerde vakkeuse kan jou verhinder om toelating tot sekere studierigtings te kry óf in die verkeerde kursus laat beland, en boonop kan dit jou droomberoep buite bereik boender.”