Mense koop wel minder juweliersware en kaartjies.
Alles vir die sleutelwoord "Valentynsdag"
16 vinnige feite oor Valentynsdag
Sowat ses miljoen paartjies raak jaarliks verloof op dié dag.
Vir jou wil ek blomme gee…
Hulle sê die pad na ʼn man se hart loop deur sy maag en ek reken dis redelik in die kol. En die pad na ʼn vrou se hart?Blomme. ’n Hele bos daarvan of selfs net een.
Planne vir ʼn Valentynsdag op ʼn begroting
“Dit is maklik om meegevoer te raak in die kommersialisering van Valentynsdag, veral as ons oorval word met plasings op sosiale media, advertensies en die druk om mekaar met duur geskenke te oortref.”
Luister: ‘Liewe Lisa’ nié die tipiese romantiese rolprent nie
‘Liewe Lisa’ word miskien vandag, op Valentynsdag, in fliekteaters landwyd uitgereik, maar dié rolprent het volgens Elani Dekker ʼn baie meer realistiese uitkyk op die liefde. “Hulle eindig nie noodwendig saam op nie,” vertel sy.
Elvis, Drie van die bestes vier Valentynsdag met eerste Optog!-vertonings
“Om musiek te maak op Valentynsdag is altyd wonderlik, en wat dit meer spesiaal maak, is dat dit die Optog!-konsertreeks vir 2019 afskop.”
Geld versus liefde
Mag jy liefde in oorvloed uitdeel en ontvang tydens die maand van die liefde. Mag jy ook enige struikelblokke wat deur geld veroorsaak word, te bowe kom deur openlik met jou geliefde(s) te gesels daaroor.
Oumens liefdeskapperjolle
As ou liefde weer vlamvat is daar nogal heelwat te siene en te hore. Dit lyk vir my die ideale plekke om die vlamvattery dop te hou, is tehuise vir bejaardes op klein dorpies…
Valentynsdag-piekniek: Hier is die wenner
Die wenner van Maroela Media se Valentynsdagpiekniek-kompetisie is aangewys.
Kompetisie: Wen ʼn Valentynsdag-piekniek vir twee!
Staan die kans om ʼn baie spesiale piekniekmandjie vir jou en jou geliefde vir Valentynsdag te wen!
ʼn Dag van liefde
Man, vrou, pa, ma of kinders: dis eintlik so eenvoudig om iets vir mekaar te doen wat wys jy gee om.
Resep: Valentynsdagkolwyntjies
Dit is die dag van liefde! Wys vir jou maat hoe lief jy vir hom/haar is deur hierdie spesiale kolwyntjies met ʼn verrassing in die binnekant!
Kyk een van dié flieks vir Valentynsdag
Skuif jou televisiekamer so ʼn bietjie, en voeg ʼn paar romantiese elemente by. Maak jou eie springmielies en geniet ʼn romantiese fliek-marathon saam met die spesiale mens in jou lewe!
10 maklike idees vir Valentynsdag
Indien jy vergeet het: Dit is môre Valentynsdag! Probeer gerus een van dié opsies om vanjaar se mees romantiese dag stresloos te laat verloop.
Vier tog in liefdesnaam Valentynsdag
Dit het gebeur: Valentynsdag is geweeg, en te lig gevind, en dít sal nie deug nie. Dié dag het immers hoop gebring.
[Resep] ʼn Bederfie vir jou Valentyn
Sjef Izelle Hoffman deel drie heerlike resepte om jou Valentyn mee te bederf. Daar is niks soos ʼn gekookte maaltyd om te sê “Ek het jou lief” nie.
Liefde is … ʼn selfgemaakte geskenk
Bederf iemand na aan jou hart met ’n selfgemaakte geskenk.
Liefde deur die pos
Maroela Media het gaan kersopsteek by verskeie paartjies vir oulike wenke oor hoe mens Valentynsdag vier in ʼn langafstandverhouding.
Valentynsdagstories: Só het die bekende paartjies ontmoet
Al ooit gewonder hoe bekendes soos Nadia Beukes, Rina Hugo, Altus Theart, Sorina (die Flooze) Erasmus en Vaughan Gardiner hulle ander helftes ontmoet het? Met Valentynsdag om die draai, het Maroela Media hulle daaroor gaan pols.
Valentynsdag vir alleenlopers
My e-pos loop oor van advertensies met spa-pakkette vir “my en my geliefde” en ek kan selfs rose gratis laat aflewer as ek nóú bestel. Sug.