Die onderwyser word daarvan beskuldig dat hy minstens 23 skoliere, in graad 5, 6 en 7, sedert Junie verlede jaar onbehoorlik betas het.
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Valhalla Primary School"
Centurion-onnie in hof oor ‘molestering’
Die hof het Woensdag gehoor die getal slagoffers het tot 24 toegeneem en die ondersoek duur voort.
Centurion-onnie in hegtenis ná ‘molestering’
ʼn 55-jarige onderwyser is in hegtenis geneem ná bewerings van seksuele aanranding by Valhalla Primary School in Centurion.
Centurion-onnie van molestering aangekla
Die onderwyser is sedertdien uit sy pos verwyder.