“Hulle het my ma geklap en gewurg en die teen grond gegooi. Hulle het haar toe vasgebind en ʼn bed bo-op haar omgekeer.”
Lees meerAlles vir die sleutelwoord "Valhalla"
Saak teen Centurion-onnie uitgestel
Die onderwyser word daarvan beskuldig dat hy minstens 23 skoliere, in graad 5, 6 en 7, sedert Junie verlede jaar onbehoorlik betas het.
Man beland op palissade ná hy uit boom val
ʼn 29-jarige man is in ʼn kritieke toestand nadat hy ongeveer ses meter uit ʼn boom geval en op ʼn palissade beland het.
[Video] Twis oor Valhalla-moskee
Twee politieke partye gaan appelleer teen die besluit van die Tshwane-metroraad om ‘n stuk grond in Valhalla aan ‘n trust te skenk vir die oprig van ‘n moskee.
Seun wat glo ouers vermoor vir sielkundige waarneming gestuur
Herman Pienaar (35) wat daarvan verdink word dat hy sy ouers in hul huis in Valhalla in Centurion, Gauteng, vermoor het, is vir sielkundige waarneming by Weskoppies-psigiatriese hospitaal gestuur.
Seun wat glo ouers vermoor verkondig dit op Facebook
Herman Pienaar (35) en sy vriend, Clinton White (31), het Maandag in die hof verskyn in verband met die moord op Pienaar se ouers.
Seun vas oor ouers se moord
Herman Pienaar (35) en ʼn vriend is Saterdag in hegtenis geneem in verband met die moord op Pienaar se ouers.
Polisie op soek na vermoorde egpaar se seun
Die polisie is op soek na Herman Pienaar (35) wat hulle moontlik kan bystaan in ʼn ondersoek nadat sy ouers in hul huis in Valhalla in Centurion, Gauteng, doodgeskiet is.
Valhalla Park-inwoners weer gehuisves
Inwoners van die Agstelaan informele nedersetting in Valhalla Park, Kaapstad, is nou weer almal gehuisves ná ʼn brand verlede maand hul huise vernietig het.