Sy medepligtige, ʼn hoftolk, is ook deur die Valke in hegtenis geneem.
Alles vir die sleutelwoord "Valke"
Man agter tralies wat glo polisiemoordenaars help
Die man het glo die vermeende moordenaars met vervoer en verblyf gehelp.
Twee wat polisiemanne skiet, gevonnis
Thando Myendeki en Mnoneleleli Godfrey Kabane het in September 2014 uit die aanhoudingselle by die streekhof op Ngcobo ontsnap en die twee beamptes geskiet.
16 vas wat glo spoorstawe steel
Transformators en palissades van ʼn werkende substasie is ook gesteel.
Valke trek munisipale hoës, sakelui in Limpopo vas
Die Mogalakwena-munisipaliteit in Limpopo het glo meer as R15 miljoen verloor weens korrupte transaksies tussen munisipale amptenare en sakelui.
Nóg twee beweerde aanhitsers in hof
ʼn Man wat na bewering een van diegene is wat die sogenaamde Zuma-onluste in KwaZulu-Natal en Gauteng aangehits het, is reeds vroeër vandeesmaand in hegtenis geneem.
Beweerde aanhitser vas vir onluste
Dit volg kort nadat ʼn politieke party die name van beweerde aanhitsers aan die polisie verskaf het.
Valke soek ‘baasbrein’ ná reuse-dwelmvonds
Die Valke is op soek na die vermeende baasbrein van ’n dwelmsindikaat nadat op meer as R500 miljoen se dwelms by die Durbanse hawe beslag gelê is.
Amptenaar in hof wat staat glo bedrieg
“Die departement het weens hierdie bedrogspul ʼn verlies van omtrent R3,9 miljoen gely.”
Beloning vir inligting oor beroofde polisiestasie
Drie mans het Saterdagaand omstreeks 21:40 glo die polisiestasie binnegekom, oor ʼn toonbank gespring en die enkele polisiebeampte in die stasie met ʼn vuurwapen gedreig.
Mans met 19 renosterhorings betrap
Dié horings het ʼn geskatte waarde van R2,6 miljoen.
Brendin Horner: Vyf polisielede vas vir veediefstal
“Boere het kort ná die moord op Brendin Horner aan Bheki Cele gesê dat lede van ʼn veediefstalsindikaat moontlik by sy moord betrokke is.”
19de lid van beweerde sindikaat vasgetrek
ʼn Aantal staatsdienswerkers verbonde aan die departement van vervoer het glo die sindikaat gehelp op gesteelde motors te herregistreer.
Poskantoorbestuurder vas vir ‘diefstal’
Die bestuurder beweer hy het Donderdagmiddag die poskantoor gesluit en die volgende dag op die sogenaamde diefstal afgekom.
GWK-werkers vas oor beweerde geldwassery
Die vyf mans het glo die pryse van gekwoteerde toerusting opgestoot.
Miljoene se dwelms in skiboot op hoofweg
Lede van die Valke het die verdagte op die N1-hoofweg in Pretoria afgetrek.
Dagga-kettinggroepeienaar vasgetrek
Die eienaar van Canapax en sy makkers is Dinsdag in hegtenis geneem nadat die Valke hulle glo met dagga ter waarde van miljoene rande betrap het.
Werknemer steel glo miljoene by veiligheidsmaatskappy
Die verdagte, wat nie meer vir die bekende veiligheidsmaatskappy werk nie, het na bewering ʼn huis laat bou met die gesteelde geld.
Valke fnuik vermeende rowers se planne
Dit is vasgestel dat die voertuie wat tydens die transitorooftog gebruik sou word, glo vroeër die jaar gekaap is.
Miljoene rande se kos bedoel vir armes gesteel
Die mans moes glo die goedere uit Suid-Afrika na Malawi vervoer vir humanitêre verligting.